Op die delwerye : $b Vyf sketse uit die lewe

Hoogenhout, P. I. (Petrus Imker) · 1970

Die Delwerye! daar lê skatte begrawe—en die mense stroom van al die dele van Suid-Afrika daarheen in die mening dat dié skatte hulle uit hulle armoede sal red en hulle ellende sal laat ophou, dog teleurstelling wag die meeste, en teleurstelling bring bitterheid van gevoel teen die samelewing, teen die Kerk en soms teen God. Die Delwerye! daar lê skatte begrawe,—skatte van menselewens, van mensekrag, van mensemateriaal. Skatte vir die Staat, vir die Kerk, vir die Letterkunde. Die Staat moet rekening hou met die Delwerye, want tevergeefs sal ons die Russiese Bolsjewisme buite ons grense probeer hou, terwyl ons die gees van daardie kwaad kweek in ons eie midde. Die Kerk moet planne beraam om d…

Read free — original

Or read it translated: 日本語 · 中文 · हिन्दी · Español · العربية · Français · বাংলা · Português · Русский · Bahasa Indonesia · اردو · Deutsch · Kiswahili · 한국어

Lindy Books — 63,242 public-domain books that survived, free forever. No ads, no accounts, no tracking. Browse the library