Dingaansdag

· 1947

Neem wat ek hier bring, as ’n blyk Van vrindskap aan; want ek erken Met dankbaarheid dat wat ek wen Uit vrindedaad, my siel verryk. _Die bundeltjie maak geen aanspraak op geskiedkundige juistheid nie, en net so min op dramatiese samehang. Dit is ’n aaneenskakeling van los gedagtes wat in die oorpeinsing van ons volkstoestande by my ontstaan het, en as sodanig bied ek dit die leser aan._…

Read free

Your support pays for translating these classics into more languages.

Support for $12/month DonateSubscribers read with instant translation, without waiting for the free daily limit.

Lindy Books — 78,696 public-domain classics, free forever. No ads, no accounts, no tracking. Browse the library